Psalms 140:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Laat sprekers van boosheid nie op die aarde bevestig word nie; boosheid sal die man van geweld jaag om hom te vernietig.

12. Ek weet dat יהוה die saak van die onderdrukte sal verdedig en die reg van die behoeftiges.

13. Sekerlik sal die regverdiges U Naam (Karakter en Outoriteit) loof met uitgestrekte hande, die opregtes sal in U Teenwoordigheid leef.

Psalms 140