Psalms 135:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy laat die wolke opgaan vanaf die eindes van die aarde, Hy maak weerligstrale vir die reën, Hy bring die wind uit Sy skatkamers.

Psalms 135

Psalms 135:1-14