Psalms 135:19-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Seën יהוה, o huis van Yisra’el! Seën יהוה, o huis van Aharon!

20. Seën יהוה, o huis van Levi! Julle wat יהוה respekvol vrees, seën יהוה!

21. Geseënd is יהוה vanuit Tziyon, Hy wat in Yerushalayim bly! Loof Yah helder en duidelik!

Psalms 135