Psalms 135:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Loof Yah helder en duidelik! Prys die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה helder en duidelik! Vier fees, o diensknegte van יהוה,

2. wat staan in die huis van יהוה, in die kamers van die huis van ons God!

3. Loof יהוה helder en duidelik, want יהוה is goed; sing en maak musiek tot Sy Naam (Karakter en Outoriteit), want dit is aangenaam,Deut 14:2

Psalms 135