Psalms 131:2-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. Sekerlik het ek myself verneder en stil gemaak, soos ’n kind wat van sy ma gespeen word; my lewe is ook soos ’n gespeende kind.

3. Laat Yisra’el ’n versekerde verwagting hê in יהוה, van nou af en vir ewig!

Psalms 131