Psalms 131:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Lied vir die opgaan na die feeste; van Dawid. O יהוה, my verstand, wil en emosie is nie hoogmoedig en my oë nie verhewe nie; ek tree nie op in groot sake of in dinge te hoog vir my nie.

Psalms 131

Psalms 131:1-3