Psalms 125:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
1. ’n Lied vir die opgaan na die feeste. Hulle wat op die berg van Tziyon op יהוה vertrou, sal nie beweeg word nie, maar sal vir ewig daar bly.Yeg 43:7
2. Soos die berge rondom Yerushalayim is, so is יהוה rondom Sy volk van nou af en vir ewig,