Psalms 119:44-49 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

44. So sal ek U wet voortdurend hou, vir ewig en ewig

45. en ek sal in vryheid lewe, want ek is verheug in U opdragte.

46. Ek sal ook van U getuienisse voor konings bring en nie beskaam word nie

47. en ek sal U opdragte, wat ek liefhet, oordink.

48. Ek sal my hande oplig na U opdragte wat ek liefhet en U instellings oordink.

49. Onthou die woord aan U dienskneg, waarop U my versekerde verwagting gegee het.

Psalms 119