Psalms 119:22-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. Verwyder veragting en disrespek van my af, want ek het U getuienisse gehou.

23. Die leiers het gesit en beplan teen my, maar ek het U instellings oordink.

24. Ek het ook U getuienisse en U goeie raad oordink.

25. My lewe klou aan die stof; wek my op volgens U boodskap.

Psalms 119