Psalms 119:19-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Ek is ’n besoeker by U; steek nie U opdragte vir my weg nie.

20. My lewe is stukkend van verlange na U oordele ten alle tye.

21. U het die ander nasies bestraf en vervloek is hulle wat van U opdragte afdwaal.

22. Verwyder veragting en disrespek van my af, want ek het U getuienisse gehou.

23. Die leiers het gesit en beplan teen my, maar ek het U instellings oordink.

24. Ek het ook U getuienisse en U goeie raad oordink.

Psalms 119