Psalms 119:155-158 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

155. Verlossing is ver van die bose, want hulle soek nie U instellings nie.

156. Groot is U liefdevolle omgee, oיהוה, wek my op volgens U oordele.

157. My vervolgers en my vyande is baie, nogtans wyk ek nie af van U getuienisse nie.

158. Ek het die oortreders gesien en ek het geweet dat hulle nie U boodskap hou nie.

Psalms 119