Psalms 119:149-151 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

149. Hoor my stem volgens U liefdevolle goedheid; o יהוה, wek my op volgens U oordele.

150. Hulle kom nader wat bose planne najaag, hulle is ver van U wet af.

151. U, o יהוה, is naby en al U opdragte is waarheid.

Psalms 119