137. U is regverdig, oיהוה en U oordele is reguit.
138. U het U getuienisse in onpartydige opregtheid en betroubaarheid beveel.
139. Ywer het my verteer omdat U vyande U boodskap vergeet het.
140. U boodskap is baie suiwer; daarom het U dienskneg dit lief.