Psalms 119:114-116 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

114. U is my Skuilplek en my Skild; my versekerde verwagting is in U boodskap.

115. Gaan weg van my, julle boosdoeners, sodat ek die opdragte van my God kan uitvoer!

116. Versterk my volgens U boodskap en ek sal lewe en laat my nie beskaamd wees as gevolg van my versekerde verwagting nie.

Psalms 119