Psalms 119:11-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. U woorde het ek beskerm in my verstand sodat ek nie teen U sal sondig nie.

12. Geseënd is U, o יהוה! Leer my U instellings!

13. Met my lippe het ek al U regverdige oordele oorvertel.

14. Ek was verheug in die lewenswyse van U getuienisse; meer as in alle rykdom.

Psalms 119