Psalms 118:17-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Ek sal nie sterf nie, maar lewe en die dade van יהוה verkondig.

18. יהוה het my hard gedissiplineer, maar Hy het my nie aan die dood oorgegee nie.

19. Maak vir my die poorte van onpartydige opregtheid oop; ek sal daardeur ingaan en my hande uitsteek en יהוה loof.

20. Hierdie is die poort van יהוה waardeur die regverdiges sal ingaan.

Psalms 118