Psalms 117 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Loof יהוה helder en duidelik, alle nasies!

2. want Sy liefdevolle goedheid is groot oor ons en die waarheid van יהוה duur vir ewig. Loof Yah helder en duidelik!