Psalms 115:7-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. hulle het hande, maar hulle voel nie; voete, maar hulle loop nie; ook praat hulle nie deur hul kele nie.

8. Laat die wat hulle maak en elkeen wat op hulle vertrou, net soos hulle word.

9. Die huis van Yisra’el, vertrou op יהוה; Hy is hulle Hulp en hulle Skild!

10. Die huis van Aharon, vertrou op יהוה; Hy is hulle Hulp en hulle Skild!

11. Julle wat יהוה respekvol vrees, vertrou op יהוה: Hy is julle Hulp en julle Skild.

Psalms 115