Psalms 113:7-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. Hy lig die arme op uit die mishoop

8. dat Hy hom kan vestig by die prinse van die volk.

9. Hy laat die onvrugbare vrou huishou, ’n blymoedige moeder van kinders. Loof Yah helder en duidelik!

Psalms 113