Psalms 113:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Loof Yah helder en duidelik! Loof helder en duidelik, o diensknegte van יהוה, loof die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה helder en duidelik!

2. Geseënd is die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה, van nou af aan vir ewig!

Psalms 113