Psalms 111:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die respekvolle vrees van יהוה is die begin van wysheid; almal wat Sy opdragte uitvoer, het ’n goeie begrip. Sy lofprysing duur vir ewig.

Psalms 111

Psalms 111:5-10