Psalms 111:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Loof Yah helder en duidelik! Ek wil יהוה loof en prys met uitgestrekte hande vanuit my hele verstand, wil en emosie, in die vergadering van die opregtes en in die byeenkoms.

Psalms 111

Psalms 111:1-10