Psalms 109:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Soos wat hulle lief is om vloeke uit te spreek, laat dit so oor hulle kom en soos hulle geen seën uitgespreek het nie, laat dit ver van hulle af wegbly.

Psalms 109

Psalms 109:14-23