Psalms 108:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Lied, ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. 2 My verstand, wil en emosie is gereed, o God. Ek sal sing en musiek maak, selfs vanuit my eer.Ps 57:8-12

2. Ontwaak my harp en lier! Ek self sal vroeg opstaan.

3. Ek wil U loof en dank met uitgestrekte hande onder die volke, o יהוה en ek wil sing en musiek maak tot U, onder die nasies,

Psalms 108