Psalms 107:42-43 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

42. Die regverdiges sal dit sien en hulle verheug en al die bose sal hulle monde toemaak.

43. Wie ook al wys is en hierdie dinge sien, hulle sal die liefdevolle goedheid van יהוה verstaan.

Psalms 107