Psalms 106:18-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. ’n Vuur is aangesteek onder hulle groep, die vlam het die bose verbrand.

19. Hulle het ’n kalf by Horev gemaak en neergebuig voor die gegote beeld.

20. So het hulle hul Opgeligte Een verruil vir die afbeelding van ’n bees wat gras eet.

Psalms 106