Psalms 105:41-45 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

41. Hy het die rots oopgemaak, die water het uitgestroom en water het in die droë land gevloei,

42. want Hy het Sy afgesonderde belofte onthou wat Hy aan Avraham, Sy dienskneg, gemaak het

43. en Sy volk met vreugde uitgelei en Sy jongmanne met uitroepe van blydskap.

44. Hy het aan hulle die lande van die ander nasies gegee en hulle het die arbeid van die volke geërf

45. sodat hulle Sy instellings kan nakom en Sy wette onderhou. Loof Yah alleen!

Psalms 105