Psalms 103:20-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Loof en eer יהוה, julle, Sy boodskappers wat kragtig is, wat Sy opdragte uitvoer in gehoorsaamheid aan die stem van Sy woord!

21. Loof en eer יהוה, almal van julle, Sy leërmagte; julle dienaars van Hom wat doen wat Hom tevrede stel!

22. Loof en eer יהוה, al Sy werke, op al die plekke van Sy heerskappy! Loof en eer יהוה, o my lewe!

Psalms 103