Psalms 101:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy wat bedrog pleeg, mag nie in my huis bly nie; hy wat leuens vertel, sal nie voor my oë bly nie.

Psalms 101

Psalms 101:1-8