Psalms 10:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Breek die arm van die wetsoortreder en die kwaaddoener; soek deur sy boosheid en U sal niks vind nie!Yeg 20:38

16. יהוה is Koning vir ewig en ewig; nasies word vernietig vanuit Sy land.

17. יהוה, U het die begeerte van die nederiges gehoor; U sal hulle verstand, wil en emosie versterk, U oor sal luister

Psalms 10