Psalms 10:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Hy sê vir homself: “God het vergeet; Hy verberg Sy gesig; Hy sal dit nooit sien nie.”

12. Staan op, יהוה! O God, lig U hand op; vergeet nie die geteisterdes nie!

13. Waarom tart die wetsoortreder God? Hy het vir homself gesê: “U sal dit nie vergeld nie?”

Psalms 10