Prediker 8:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Wie is soos die wyse man en wie ken die interpretasie van dinge? Die wysheid van ’n mens verhelder sy gesig, maar hy wat skaamteloos is, sal gehaat word.

2. Gehoorsaam die koning se bevel en moenie haastig wees aangaande die eed aan God nie.

Prediker 8