Prediker 7:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het rondgegaan en my verstand, wil en emosie daarop gekonsentreer om te weet, te soek en in te delf na wysheid en rede en om die boosheid van die dwaas te ken, selfs dwaasheid en oortreding.

Prediker 7

Prediker 7:15-26