Prediker 6:11-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Aangesien daar baie dinge is wat waardeloosheid vermeerder, watter voordeel het die mens?

12. Want wie weet wat goed is vir die mens in die lewe gedurende die getal dae van sy waardelose lewe wat hy soos ’n skaduwee deurbring? Want wie verklaar aan die mens wat ná hom onder die son sal wees?

Prediker 6