Prediker 3:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Daar is ’n seisoen vir alles en ’n tyd vir elke begeerte onder die son:

2. ’n tyd om gebore te word en ’n tyd om te sterf; ’n tyd om te plant en ’n tyd om uit te ruk wat geplant is;

3. ’n tyd om dood te maak en ’n tyd om gesond te maak; ’n tyd om af te breek en ’n tyd om op te bou;

Prediker 3