Prediker 2:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het vir myself silwer en goud versamel en die besittings van konings en stede; ek het vir my sangers en sangeresse gekry en die plesiere van die seuns van die mens en ek het vir myself huisknegte en kelnerinne aangestel.

Prediker 2

Prediker 2:1-11