Prediker 2:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die dwaas praat oppervlakkig, maar die wyse word nie vir ewig méér onthou as die dwase nie, aangesien wat nou is, in die dae wat kom vergete sal wees en net soos die wyse sterf, net so die dwaas!

Prediker 2

Prediker 2:11-22