Prediker 10:5-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. Daar is ’n boosheid wat ek onder die son gesien het, soos ’n fout wat vanaf ’n heerser uitgaan:

6. die dwaas word op hoë en kragtige plekke geplaas en die rykes sal in lae plekke sit.

7. Ek het slawe gesien wat op perde ry en prinse wat soos slawe op die grond loop.

8. Hy wat ’n put grawe, sal daarin val en hy wat ’n omheining afbreek, sal deur ’n slang gebyt word.

Prediker 10