Prediker 10:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moenie die koning vloek nie, selfs nie in jou gedagtes nie en moenie die rykes in jou slaapkamer vloek nie, want ’n voël van die lug sal jou stem dra en dit wat vlerke het, sal die saak vertel.

Prediker 10

Prediker 10:17-20