Prediker 10:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Die slang sal byt sonder om betower te word en hy wat baie praat is nie beter nie.

12. Die woorde uit die mond van ’n wyse man is aangenaam, maar die lippe van ’n dwaas sal homself vernietig.

13. Die begin van die woorde van sy mond is dwaasheid en die einde van sy praatjie is skadelike gekheid.

Prediker 10