`Ovadyah 1:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan sal dié van die Suidland (Negev) die berg van `Esav besit en dié van die Laeveld (Sh’felah) die land van die F’lishtyne; asook die gebied van Efrayim en die gebied van Shomron en Binyamin sal Gil’ad besit.

`Ovadyah 1

`Ovadyah 1:17-21