Openbaring 8:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het ’n arend wat in die lug vlieg gehoor wat sê: “Wee, wee, wee aan die wat op die aarde bly, as gevolg van die klank van die ramshorings van die drie engele wat nog sal blaas!”

Openbaring 8

Openbaring 8:6-13