Openbaring 22:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het vir my gesê: “Hierdie boodskappe is vertrouenswaardig en waar en יהוה, God van die gees van die afgesonderde profete, het my, Sy engel, gestuur om vir Sy diensknegte te wys wat gou moet gebeur.

Openbaring 22

Openbaring 22:1-15