Openbaring 22:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Geseënd is dié wat Sy opdragte gehoorsaam, want hulle sal outoriteit hê om te gaan na die boom van die lewe en sal ingaan deur die poorte in die stad in.

Openbaring 22

Openbaring 22:8-18