Openbaring 21:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en die stad het in ’n vierkant gelê en sy lengte was net so groot soos sy breedte. Hy het die stad met die riet gemeet op twaalf duisend stadië; sy lengte en breedte en hoogte was dieselfde.

Openbaring 21

Openbaring 21:6-18