Openbaring 20:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Hulle het opgetrek vir oorlog oor ’n oop deel van die aarde en die stad van die kamp van die afgesonderdes en die stad vir wie ons lief is, omsingel en vuur het vanaf God uit die hemel afgekom en hulle verbrand.