Openbaring 20:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het ’n groot wit troon gesien en Hom wat daarop sit, voor Wie se Teenwoordigheid die aarde en die hemel weggevlug het en daar is geen plek vir hulle gevind nie.Mal 3:16; Ps 69:29; Ps 139:16; Dan 12:1; Fil 4:3

Openbaring 20

Openbaring 20:1-15