Openbaring 2:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Ek ken jou lyding en jou armoede, maar jy is ryk; Ek ken ook die kwaadpraat van dié wat sê dat hulle Jode van Y’hudah is terwyl hulle dit nie is nie, maar deelgenote van die teëstander.

Openbaring 2

Openbaring 2:5-19