Openbaring 19:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het voor sy voete neergeval en hom aanbid en hy het vir my gesê: “Nee! Ek is jou medeslaaf en die van jou broers, wat die getuienis van Yeshua het. Aanbid eerder God, want die getuienis van Yeshua is die gees van profesie.

Openbaring 19

Openbaring 19:9-19