Openbaring 17:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Die vrou was aangetrek met pers en skarlakenrooi en versier met goud, edelstene en pêrels en sy het in haar hand ’n goue beker gehad, vol verwerplikhede en die vuilheid van haar seksuele immoraliteit